Anthony LaPaglia

Anthony LaPaglia
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anthony M. LaPaglia
Geboorte 31 Januarie 1959 (1959-01-31)
Nasionaliteit Australies
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anthony LaPaglia (gebore 31 Januarie 1959) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente So I Married an Axe Murderer (1993), Empire Records (1995), en Lantana (2001), en in die televisiereeks Without a Trace (2002).


Developed by StudentB